Die Dryland Traverse: ’n avontuur vir elkeen
Van die 29ste Oktober tot die 1ste November is dit weer tyd vir die Dryland Traverse wat jaarliks in die Klein Karoo aangebied word. Hierdie toeganglike veldwedren lok nie net ervare atlete van regoor die hele land nie, maar skep…
